Featured Story
Ons Skoolkoerant

Die Windroos

Die Nories se koerant is propvol nuus en word eenmaal per kwartaal uitgegee sodat almal op hoogte kan kom van al die (skinder)nuus. Lekker lees!

Die digitale weergawe sal binnekort beskikbaar wees.

Komende Gebeure

Bly op hoogte van opwindende aktiwiteite en geleenthede wat voorlê.

Komende Gebeure

Ons Uitblinkers

Ontdek die opwindende gebeure, prestasies en oomblikke wat ons skooljaar onvergeetlik gemaak het.

Uitblinker
Uitblinker
Uitblinker
Uitblinker
Uitblinker
Uitblinker
Uitblinker
Uitblinker
Uitblinker
Uitblinker
Uitblinker
Uitblinker
Uitblinker
Uitblinker
Uitblinker
Uitblinker
Uitblinker
Uitblinker

Skooljaar Oorsig

Hoogtepunte van Januarie tot Desember 2026

Augustus

Matriekfokus

Die matriekgroep werk doelgerig aan hul finale voorbereiding terwyl die eindstreep al nader kom.

Oktober

Talentweek

'n Viering van talent waar leerders die geleentheid kry om hul unieke vermoëns en kreatiwiteit ten toon te stel.

Desember

Jaarafsluiting

Ons kyk met dankbaarheid terug op 'n jaar van prestasies, vriendskappe, groei en kosbare herinneringe.

Deel Jou Nories Storie

Volg ons op sosiale media vir meer foto's en opdaterings van ons uitblinkende skoolgemeenskap.

Ons Tema Vir 2026

Vanjaar fokus ons op die vervulling van elke leerder se potensiaal en die bou van 'n gemeenskap waar almal se lig skyn.

"In die Norie-tuin, groei jou drome ruim"

Ons Tema vir 2026