Gemeenskapsprojekte

Nories se Harte is vol van Liefde

Nories gee graag terug aan die gemeenskap! Hierdie jaar word daar gefokus op verskillende instansies.
Graad 8 Panorama Aftree-oord/ Môreglans Outehuis
Graad 9 FORA (Friends of rescued animals)
Graad 10 Norie-gesinne
Graad 11 Rant en Dal skool vir Outisme
Graad 12 Laerskool Ebenaeser