Bellrylaan, Noordheuwel, Krugersdorp, 1740, Tel: +27(0)11 954 1032, GPS -26.096486, 27.808242 info@nories.co.za

KLEREWINKEL

Noordheuwel se eie klerewinkel, langs die snoepie, is daagliks oop gedurende die skoolkwartaal vanaf 6h45 tot 14h30. Gedurende Desember en Januarie geld spesiale winkelure.

Die klerewinkel hou alle Noordheuwel skooldrag aan, behalwe:

  • Seuns - en dogters kortbroeke
  • Seunslangbroeke
  • Dogterskouse

Navrae

Kontak die klerewinkel vir pryse of kwotasies.

  • ¬†Engela Briedenhann (011) 954-0594 / 083-644-7344.
  • ¬†Liza Smith 072-108-3670.

Elektroniese betalings

Naam van rekening: Ropa (L Smith)
Bank: Nedbank
Tak: Featherbrook Takkode: 181334200
Rekeniningnommer: 1046742884
Verwysing: VAN/NORIES
E-pos vir bewys van betaling: klerewinkel@nories.co.za