Main menu
100% Slaagsyfer! 81% Universiteitsvrystelling! 428 Onderskeidings! kliek hier en lees meer
Op die hierdie uitgebreide webtuiste kan u kennis neem van alles wat Hoërskool Noordheuwel aan Leerlinge kan bied in die belangrike vormingsjare van hul skoolloopbaan.
Hoërskool Noordheuwel bied aan 'n kind 'n akademiese tuiste by uitstek. Ons akademiese uitnemendheid is ver buite ons geografiese grense bekend. Ons strewe egter na balans in ons opvoedingsbenadering -
Ons uiters bekwame en toegewyde personeelkorps lewer op akademiese, sowel as buitekurrikulêre terrein uitmuntende diens. Ons sportafrigters word aangevul deur kundige buite-
Dit is ons strewe om, in samewerking met die ouerhuis, kinders te begelei en op te voed sodat hulle tot hul volle potensiaal sal ontwikkel en as gelukkige volwassenes hul plek in die samelewing kan inneem.
DR JAC FOURIE
HOOF

Kry vars nuus op die 'Communicator". Laai af op u rekenaar of selfoon.
Tik net die volgende adres www.school-
Fisiese Adres
Bellrylaan
Noordheuwel
Krugersdorp
1740
Posadres
Privaatsak
X2032
Krugersdorp
1740
Tel: +27(0) 11 954 1032
Faks: +27(0) 11 954 1033
GPS
-
-
Epos ons gerus
Kaart na Noordheuwel